Текст песни Kots Bpk - Padkos
Kots Bpk - Padkos слова песни
Die lewe op straat is moer goed,weer is koud, maar kos is in oorvloedAsblikke krap of ashoop grouvul my maag - voorsien iets om te kouDie armoede en hongersnood,ek is dood tevrede met net droe broodKontribasies kan jy loswant ek ken die geheim van koningskos:Gee my net padkos - my stapelvoedsel(whuff-whuff)Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(miaauw)Die vlie die dans in die straatwant die tref-en-trapper`s `n spoedvraatPels is verwyder met `n kuns,die vleisies is gereed, dis nou lekker minceNou-nou eet ek fastfood weer -laat die maaltyd klaar braai op die teerKou die wurms en maggots misen dan geniet dit daarna as `n ekstra disGee my net padkos - my stapelvoedsel(m-m)Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(moeeeeee)