Текст песни Kots Bpk - Pitsweer Oes
Kots Bpk - Pitsweer Oes слова песни
Ek lok hom uit,ek begin te drukAs die sap eers stroom,gaan ek lekker sluk.Die swelsel groei,die vel word blinkDie vrot ontplof,die groot sweer stink.Ek raak skoon jags,want ek sien die witEk bevoel die seer,en smag na die pit.Daai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaarDis die moeite werd - wag vir die etter tertDie pitsweer oes is hier(oes!) - eet die geelondier(smul!)Ek kou en ek org,want die sap is brakDis nou amper klaar,die inhoud is vlakSmul aan die gif,suig my vingers afEk soek na nog,maar die roof is safEk huil en skree,"seer is opgedroog!"Ek stop en onthoudie karkaatjie op my oogDaai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaarDis die moeite werd - wag vir die etter tertDie pitsweer oes is hier(oes!) - sluk die groenplesier(eet!)